Pages

Saturday, October 17, 2020

Afrikaanse taalstryder en ‑aktivis Ampie Coetzee sterf [Press release: Afrikaans language fighter and activist Ampie Coetzee dies] - Article in Afrikaans

Titel:
Afrikaanse taalstryder en ‑aktivis Ampie Coetzee sterf
[Press release: Afrikaans language fighter and activist Ampie Coetzee dies]
 
Gepubliseer in:
LitNet, 16 Oktober 2020
 
Uittreksel uit die artikel:
Persverklaring: Ampie Coetzee het as letterkundige diep spore getrap by die universiteite van die Witwatersrand en Wes-Kaap, asook Natal (Durban). In die jare sewentig, toe staatssensuur gebruik is om die Afrikaanse literêre werke te onderdruk, het Coetzee ’n leidende rol gespeel in die stryd teen sensuur deur die skep van die uitgewery Taurus, en die stigting van die Afrikaanse Skrywersgilde.